Timmertak se nuwe avonture [AFRIKAANS]

Ā£10.95
In stock
Timmertak se nuwe avonture [AFRIKAANS] is available to buy in increments of 1

Details

Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud. Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture met haar towerspreuke. Timmertak was een van die gewildste karakters in die topverkoper StoriemanĀ­reeks. Hierdie vier splinternuwe stories is meer kostelik en betowerend as ooit.