Waarheid oor Verhoudings, Die [AFRIKAANS]
£15.95
In stock
Waarheid oor Verhoudings, Die [AFRIKAANS] is available to buy in increments of 1
Details
Met hierdie boek wys Stefan Blom jou hoe om jou verhoudings te verbeter, hetsy met jou lewensmaat, familie of vriende. Dit is ’n praktiese gids wat jou help om slimmer te werk te gaan in verhoudings, jou leer hoe om daardie hegte band, liefde, kommunikasie, vertroue, seks en intimiteit terug te kry en te versterk, en jou lei om konflik met ’n geliefde op ’n gesonde manier op te los.
Hy ontmasker terapie vir pare en sê dit maak nie saak wat die toestand van jou verhouding is nie – dit is jou verantwoordelikheid en jy moet dit weer laat werk. Elke hoofstuk leer jou ’n vaardigheid om meer vreugde uit jou verhoudings te put. Om ’n ware band met ’n ander persoon te hê is die uiteindelike doel. Die waarheid oor verhoudings is maklik om te verstaan en gevul met realistiese, praktiese advies wat sal help om jou verhoudings te laat floreer.